Kyk Hier
Reviews
Sport
Blogs
Video's
Kiekies
Skolenuus
Rockspaaider
Events
Wen
Username:
Password:
Kiekies
0
like dit
0
like dit nie
Bianca Visser van Montana trap vas om die verspring vir meisies o.16 met 4,99m te wen.
Die SA champ Anel Oosthuizen van Outeniqua stap haar pad oop na 'n sege in 15:57.09 in die 3000m-stap vir meisies o.15.
Annemarie Smith van Outeniqua swaai die 4kg-bol in die hamergooi vir meisies o.19. Sy het die item gewen met haar afstand van 54,57m.
Moenie swaar voorwerpe naby Annemarie laat rondlê nie. Sy slinger vir hulle.
Dean Goosen van die Volkskool Heidelberg gooi die spies 'n rekord-afstand van 64,64m in die spiesgooi vir seuns o.19.
Ruan Combrink van Vereeniging stel 'n rekord van 19,75 op in die gewigstoot vir seuns o.15. Ruan het hiermee 1200 punte op die Absa-tabel ingeoes.
Seth Townsend van Monument stel sy persoonlike beste afstand van 51,17m in die diskusgooi vir seuns o.16 op. Hy het met sy rekordsege 1025 op die Absa-tabel verdien.
. Thato Makafola (245) het die o.16-item in 4:43.25 gewen en haar spanmaat Sibanda Mampielo (nr. 261) was eerste van die o.17's in 4:45.24. Die ander deelnemers is Tarryn Joel (732), Masabata Matoane (511) en Marinda Nel.
Stephanie Wicksell van Menlopark wen die 200m vir meisies o.16 in 25.04.
Ruan de Beer van Monument wen die 200m-hekkies vir seuns o.14 in 26.60.
Die gesig van 'n rekordbreker. Ruan Combrink van Vereeniging verdien 1200 punte vir sy afstand van 19,75 in die gewigstoot vir seuns o.15.
Simphiwe Teffo van Jan Viljoen gee die laaste tree in die 1500m vir seuns o.15. Simphiwe het die item in 4:12.71 gewen.
: Chane Burgers van Linden spring 'n eerste plek los met haar 5,54m in die verspring vir meisies o.19.
Die man mik mooi. Greg Janse van Vuuren gooi 57,10m vir 'n eerste plek in die spiesgooi vir seuns o.15.
Ruan Bezuidenhout van Oosterlig trek 6,43m deur die lug om die verspring vir seuns o.19 te wen.
Greg Janse van Vuuren laat waai met die assegaai in die spiesgooi vir seuns o.15. Greg 57,10m en 'n eerste plek behaal.
Gebruikers Kommentaar (
0
)
Naam:
Epos adres:
Lewer Kommentaar
Tik jou kommentaar hier in...