Gasheer:Cadillac Theatre & Club
Plek: Gauteng - Pretoria
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 27 Augustus 2010
Afsluiting:27 Augustus 2010
27 Augustus om 15:00 in Pretoria by die awesome nuwe Cadillac Theatre & Club.
AneKant Die Maan van die Hoërskool Pretoria
Die Mislukte Rebellie van die Hoërskool Eldoraigne
Die Vingerwys Metode Die Hoërskool Pietersburg
Die Verandering van die Hoërskool Oosmoot
Favourite Worst Nightmare van die Hoërskool Lydenburg
5 Jackes Eldoraigne van die Hoërskool Centurion
Goedkoop Sensasie van die Hoërskool Waterkloof
Pamshoo van die Hoërskool Nelspruit
Saving September van die Hoërskool Lydenburg
Shades Of Grey van die Hoërskool Zwartkop
3d Speech van die Hoërskool John Vorster
Too Bright To See van die Hoërskool Waterkloof