Gasheer:Hoërskool DF Mahlerbe
Plek: Eastern Cape Province
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 20 Augustus 2010
Afsluiting:20 Augustus 2010
20 Augustus om 18:00 by die Hoërskool DF Mahlerbe in Port Elizabeth.
Diefwering van die Hoërskool Punt op Mossebaai.
Mars Na Harte van die Hoërskool Despatch op Despatch.
Ons Nuwe Begin van die Hoërskool Nico Malan op Humansdorp.
Die Vektor van die Hoërskool Uniondale op Uniondale.
Zondernaam van die Hoërskool Grens op Oos-Londen.