Rockspaaider-uitdun Oos-Kaap

23 Jul 11

Gasheer:Hoërskool DF Malherbe
Plek: Eastern Cape Province
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 23 Julie 2011 - 19:00
Afsluiting:23 Julie 2011 - 23:00
Die eerste uitdun vind op 23 Julie by die Hoërskool D.F. Malherbe in Port Elizabeth plaas en sal om 19:00 begin.
Zondernaam, wenner van JIP Rockspaaider 2010, en Bittersoet September sal ook daar optree.