Gasheer:Rockspaaider
Plek: Western Cape - Cape Town
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 14 Augustus 2010
Afsluiting:14 Augustus 2010
14 Augustus in Kaapstad (venue moet nog bevestig word).
Muzik-Keyz van die Hoërskool Luckhoff op Stellenbosch.
A-Klas Kandidaat van die Hoërskool Parel Vallei op Somerset-Wes.
Helder Hoop van die Hoërskool Outeniqua op George.
In Memory Of Tears van die Hoërskole DF Malan en Elkanah House in Bellville en Blouberg onderskeidelik.
The Sellouts van Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch.