Rockspaaider-uitdun Bloemfontein

30 Jul 10

Gasheer:Hoërskool San du Plessis
Plek: Free State
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 30 Julie 2010
Afsluiting:30 Julie 2010
30 Julie om 18:30 by die Hoërskool San du Plessis in Bloemfontein.

Audio Nebula van die Hoërskool Sentraal in Bloefontein.
Badprop van die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg.
Die Onwaarskynlikes, van Grey College in Bloemfontein.
Interkom van die Hoërskool Kathu op Kathu.
Mordukai van die Hoërskool Upington op Upington.