Rockspaaider-uidun Wes-Kaap

12 Aug 11

Gasheer:Hoër Meisieskool La Rochelle
Plek: Western Cape - Cape Town
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 12 Augustus 2011
Afsluiting:12 Augustus 2011
Die laaste Rockspaaider-uitdun vind dié jaar in die Wes-Kaap plaas op 12 Augustus in die Paarl. Kom paartie saam by die Hoër Meisieskool La Rochelle. Die genooide kunstenaar is Zondernaam.