Rockspaaider-uidun Johannesburg

30 Jul 11

Gasheer:Hoërskool Randburg
Plek: Gauteng - Johannesburg
Tipe: Rockspaaider
Begintyd: 30 Julie 2011 - 18:00
Afsluiting:30 Julie 2011 - 23:00
Die tweede Rockspaaider-uitdun vind op 30 Julie in Johannesburg by die Hoërskool Randburg plaas.
Die genooide kunstenaar is Alleen Na Desember.