Gasheer:Klein Libertas-teater
Plek: Western Cape - Rest
Tipe: Music/Arts
Begintyd: 12 Maart 2010
Afsluiting:12 Maart 2010
Vir die van julle wat nie vir Lark by Ramfest gesien het nie, jy het nog 'n kans. Lark tree op die buiteverhoog op by Klein Libertas-teater.
Hekke maak 19:00 oop en kaartjies kos R50 by die deur.
Voor Lark sal She Man Lion speel terwyl die main event gevolg sal word deur Strobe1 vs Storm (Psydstep) ft. mc's en HAEZER binne die teater.