Beeld Matriekafskeidekspo

10-11 Mar 12

Gasheer:Beeld
Plek: Gauteng - Johannesburg
Tipe: Skolenuus
Begintyd: 10 Maart 2012
Afsluiting:11 Maart 2012
Het jy inspirasie nodig vir jou matriekafskeid?
Dan kan jy nie die Beeld Matriekafskeidekspo misloop wat van 10 tot 11 Maart by die Vodacom World Events (Vodaworld) gehou word nie.
Besoekers kan uitsien na uitstallings met mode, spyseniers, venues en produkte. Daar sal ook daagliks modevertonings en werkswinkels gehou word.
Kaartjies kos tussen R60 en R70 en is beskikbaar by http://www.webtickets.co.za/event.aspx?itemid=4609842