All You Need Is Love

03 Feb-17 Mar 12

Gasheer:GrandWest Roxy Revue Bar
Plek: Western Cape - Cape Town
Tipe: Music/Arts
Begintyd: 03 Februarie 2012
Afsluiting:17 Maart 2012
All You Need Is Love is 'n huldeblyk aan The Beatles wat van 3 Februarie tot 17 Maart by GrandWest se Roxy Revue Bar opgevoer word. Kaartjies is R67 elk en is by Computicket beskikbaar.