Die jongste album van die tweemanskap wat as Dans Dans Lisa bekend staan, Pyl & Boog, het onlangs verskyn. Liandri Pretorius het met Deon Meiring en Bouwer Bosch gesels.
Die HIP2B Innovasie-uitdaging lok jaarliks van die blinkste jong denkers van reg oor Suid-Afrika.
E.G. Jansen het dié naweek gewys dat hy nie 'n gelyke onder die Valke-skole het nie toe hy Kempton Park oortuigend met 45-29 geklop het.
Stellenbosch se berge het weergalm met die musiek van Die Heuwels Fantasties. Black Handed Kites het die show geopen.
Dit is verregaande om van skoolleerders te verwag om ’n Justin Bieber-kaartjie vir ’n pousebroodjie te verruil.
Die tienersensasie Justin Bieber verlede Sondag met sy optrede in Johannesburg se ENB-stadion. Foto's: Mieke Hofmeyr
Hier is 16 memes van die blog teenagerposts.tumblr.com. Is dit wat in jou kop aangaan? Kyk of jy saamstem!
TEENS REACT TO THRIFT SHOP (Macklemore)
Tieners se reaksie op Macklemore se "Thrift Shop". Video deur TheFineBros.
Laai hier ’n elektroniese weergawe van dié week se JIP af.
- Beeld JIP
- Oos Kaap
- Wes Kaap