Kompetisie sluit 2013-02-11 12:22
Hou jy van flieks maak en wil jy jou stem laat hoor? Dan is die Ubuntu Tienerfilmfees jou kans.Dié fees gee 12 tot 28-jariges die geleentheid om 'n kortfliek van onder 5 minute te maak.Die inskrywings word jaarliks in Mei vertoon by die Ubuntu Tienerfilmfees by die Oude Libertasteater in Stellenbosch.
Hou jy van flieks maak en wil jy jou stem laat hoor?
Dan is die Ubuntu Tienerfilmfees jou kans.Dié fees gee 12 tot 28-jariges die geleentheid om 'n kortfliek van onder 5 minute te maak.Die inskrywings word jaarliks in Mei vertoon by die Ubuntu Tienerfilmfees by die Oude Libertasteater in Stellenbosch.
Enter via jip webblad
TEENS REACT TO THRIFT SHOP (Macklemore)
Tieners se reaksie op Macklemore se "Thrift Shop". Video deur TheFineBros.
Laai hier ’n elektroniese weergawe van dié week se JIP af.
- Beeld JIP
- Oos Kaap
- Wes Kaap