Dis weer prysuitdeling...
Izelle van Tonder
2012/12/21 05:00

Daar is opgehoude asems, niemand roer in hulle stoele nie, elke haar is op sy plek en orals is daar sprankelende, wit tande. “en die Oscar...

Rubrieke

Bly kalm... en soek die goue randjie

2014-02-24 09:00

Die keuses wat jy nou maak, gaan ’n lang pad saam met jou loop – kies dus mooi. Links...

Vriendskap is duur

2014-02-17 09:00

Ons sê so vinnig iemand is ons pel; maar wanneer is iemand regtig jou vriend?

Liefde wil gedeel word

2014-02-10 12:00

Daar is twee goed waarin ek nog nooit rêrig goed was nie: wiskunde en die liefde (die...

Valentynsdag-sindroom

2014-02-06 02:00

Ek is Liefde se grootste aanhanger, maar dalk is dít hoekom ek so versigtig vir Valentynsdag...

Só kan jy ‘sidestep’

2014-02-03 09:00

Ons het almal daardie aaklige kennisse met wie jy nie eens op Mandela-dag sal gesels nie.

Gaan reis die wêreld vol terwyl jy kan

2013-01-28 01:00

Die glasdeure gly geluidloos oop en jy word begroet deur ’n muur van gedruis. Die...

Hoeveel tyd is daar nog?

2013-01-21 01:00

Iemand sê nou die dag jou eerste jaar op universiteit is soos ’n duur jaar lange...

Blink maar stink voort

2013-01-14 01:00

Dit sal verkeerd wees om nog terug te kyk op 2012.Ons het immers die jaar op ’n...

Gangnam Style Smile

2012-12-19 05:00

So ek het besluit om hierdie artikel te skryf voor die hele gangnam-style ‘frenzy’...

Orkaan Sandy

2012-12-18 05:00

Amerika is steeds in rep en roer oor orkaan Sandy. Maar wat as so ’n orkaan Suid-Afrika sou...

Hemp – nie so skadelik soos wat jy dink nie

2012-11-09 01:00

Hemp? Soos die ding wat ek dra? Nee, dink weer. Hemp soos die plant, Cannabis sativa, dis waar...