Kyk Hier
Reviews
Sport
Blogs
Video's
Kiekies
Skolenuus
Rockspaaider
Events
Wen
Username:
Password:
Blogs
Beer Adriaanse
30 Aug
’n Paspoort vir droomland
Ek was in gr. 7 toe The Matrix uitgereik is. Ek het een van die heel eerste vertonings in Bellville gaan kyk en ek onthou hoe dit my brein heeltemal uitgeknikker het. Ek was gewoond aan Austin Powers ..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
16 Aug
‘Stupid’ is soms slim
Die mens is darem maar 'n snaakse ding. Nie soos "ha-ha"-snaaks nie. Net vreemd, maar ook soms snaaks, maar in hierdie geval bedoel ek vreemd. In elk geval, ons is slawe van ons eie rituele. Sonder be..
0 opmerkings
Carryn-Ann Nel
10 Aug
Ware vriende dié met leliker tone as jy...
Ek delete gewoonlik e-mails met springende baba's, maar daar is een wat lui 'n goeie vriend sal jou uit die tronk uit bail, terwyl 'n wáre vriend langs jou sal sit en sê: "Nou's ons darem in die moeil..
0 opmerkings
Beer Adriaanse
02 Aug
Identiteit is soos 'n buffet...
Mense wat my ken, weet nou al dat ek nie oorskietkos op hul borde duld nie. As hulle dit nie self wil eet nie, sal ek. Dit is egter nie die tipe filosofie wat vir jou respek tussen vreemdelinge verdie..
0 opmerkings
Amber Kriel
22 Jul
Krismis in July
Om een keer per jaar Kersfees te vier, is net nie genoeg nie. Nee wat, daarvoor is skaapboud, gebraaide aartappels en trifle mos heeltemal te lekker!Daarom word daar sommer in Julie ook soortgelyke fe..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
20 Jul
Meer opsies as wat skool jou wys
Dis blerrie koud vanoggend en toe ek in die stort was, het ek gedink aan hoe die regte lewe niks soos hoërskool is nie.Dankie tog daarvoor.Ek was altyd laat.Dis net te moeilik om uit die bed uit op te..
0 opmerkings
Carryn-Ann Nel
13 Jul
Jacob die rêrige held
My naam is Carryn-Ann (hallo Carryn) en ek is verslaaf aan Twilight.Oukei, nee. Nou praat ek louter strooi.Dis définitief nie Bella nie. En nee, dit sal nooit Edward wees nie. Ek het bietjies-bietjies..
3 opmerkings
Beer Adriaanse
06 Jul
Glo weer in die mensdom
Ek vermoed al geruime tyd dat dinge in ons land nie so erg is soos wat ons dink nie. Dis nie dat ek blind is vir die moord en doodslag waarmee ons elke dag deur die koerante en die televisienuus gebom..
0 opmerkings
Adriaan Louw
05 Jul
Kaapstad
Ek lig die wit linne van my af, neem my beker varsgemaalde koffie en gaan sit op die balkon van my huis en kyk uit op die Moederstad en Tafelbaai met Leeukop en Duiwelspiek wat om die hoeke van die hu..
0 opmerkings
Adriaan Louw
02 Jul
Die Koms van Jonatan
Die lewe word dikwels deur filosowe, dominees, professore en geestelikes beskryf as ‘n wedloop, ‘n avontuur waar ons na die ware betekenis van ons bestaan soek. Die aarde, hemelruim, son, plante en di..
1 opmerkings
Adriaan Louw
01 Jul
Modes
Meisies kan soms ‘n eienaardige spesie wees. Hulle bestee spandeer ure voor die kas en die spieël om te besluit watter uitrusting gepas is vir die dag. Nee wat, teen Maandagoggend kan ek jou in detail..
1 opmerkings
Adriaan Louw
30 Jun
Orrels, togas en diskoballe
Reeds met die aankoms van die Drommedaris in 1652 het die Christelike kerk ‘n belangrike rol in die lewens van die VOC gespeel. Vandag, meer as 36 dekades later is Suid-Afrika ryk aan die aantal kerke..
0 opmerkings
Adriaan Louw
29 Jun
Skool
Ek sit in ‘n donker kamer met ‘n hoë dak en portrette van ou nors omies wat oor die afgelope een en ‘n halwe eeu oor ‘n paar honderd seuns met ‘n ystervuis regeer het. Ek is besig om aansoek te doen v..
1 opmerkings
28 Jun
Xeno nie ’n fobie nie
'n Bietjie roomys en avo het niemand nog ooit enige skade gedoen nie, reg? En nee, dit is nie net wildvreemde swanger tannies wat sulke vreemde konkoksies aandurf nie. Ook nie net Hilda van ons gunste..
0 opmerkings
Carryn-Ann Nel
14 Jun
Skryf neer, leef wéér
Een van my doendinge wat ek sedert my hoërskooljare steeds élke dag doen, is om soggens op te staan (wel, duh Carryn) en dan 34 sekondes lank na my gesig te staar. Op soek na . . . dum-dum-duuum . . ...
1 opmerkings
Marietjie Brits
10 Jun
Double cheeseburger en Diet Coke
Ek sit ander dag daar by my ouma. Ek drink koffie en eet hande vol koekies."My kind, ek kry nou toevallig hierdie Shape-tydskrif in my inkopiesakkie en toevallig lê dit oop op bladsy 69 en toevallig i..
0 opmerkings
Niklaas van der Walt
10 Jun
Fiel iet. Iets heer.
Ja - dit het toe aangebreek. Die profete wat gereken het Suid-Afrika sal NOOIT so iets kan aanbied nie: kyk gerus enige van die 24 uur van die 7 dae per week op SuperSport, dan sal jy sien dit is nou ..
0 opmerkings
Beer Adriaanse
07 Jun
Gryp ’n trompet en ’n bal
Ek was 'n laaitie toe die Wêreldbeker-rugbytoernooi in 1995 na Suid-Afrika gekom het. Hoewel ek dit nie geweet het nie, was die land op die rand van 'n afgrond. Om elke hoek en draai het 'n burgeroorl..
0 opmerkings
Emma Stander
02 Jun
Nuwe epidemie in SA!...patriotisme
Ek het myself nog nooit as ‘n patriot van enige aard beskou nie. Inteendeel, sien ek myself in skaamte as ‘n quisling: ‘n staatsverraaier, wat enige oomblik die grens sal spring en genot in die groene..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
31 Mei
Mensdom teen die natuur
Ek voel siek. Hondsiek.Ek wens daar was die een of ander iets wat op 'n mikroskopiese vlak in my liggaam kon ingaan en eenvoudig al die kieme opeet. Gelukkig is ons nie ver daarvan weg nie. Prys die H..
0 opmerkings
Carryn-Ann Nel
24 Mei
Wie’t gesê jy swem net as die son skyn?
Daar is niks soos 'n eerste keer nie. Eerste vry, eerste kar, eerste werk, eerste paycheck. En natuurlik jou eerste - en enigste - keer dat jy eiers op die bure se dak gegooi het.Vandag oor 'n week ve..
1 opmerkings
Carryn-Ann Nel
17 Mei
Maandag gatsby: Selfs beter as ’n voorbladberig
Ek het vanoggend vir die eerste keer vanjaar aan die Nuwejaarsvoornemens gedink wat ek sover behaal het:- voorbladberig;- gevry met 'n ou van 2 m lank;- opgehou rook (en toe weer begin);- foto met Ste..
1 opmerkings
Marco Botha
10 Mei
Maak soos Wolf en bláás vir die varkies
As daar nou een beroep is waar 'n man (en deesdae vrou) jou vrinne van skynheilige omstanders kan skei, is dit dié van skeidsregter - vernaam in rappievoetbal.Vanaand braai julle saam 'n vleisie, maak..
0 opmerkings
Beer Adriaanse
10 Mei
’n Nuwe lys vir die reis
Toe ek in standerd agt (gr. 10) was, het ek eendag agter in my Engelse boek 'n lys gemaak.Die lys het slegs dinge bevat wat ek nog graag in my lewe wou doen. Dit was jare voordat Jack Nicholson se Buc..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
28 Apr
Ons intelligensie laat ons in die steek
"En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat o..
4 opmerkings
Willim Welsyn
23 Apr
SAMA's 2010: Fear & Loathing in Sun City
Om vir 'n Suid-Afrikaanse musiektoekenning benoem te word is bevange. Dit gee arme musikante soos ek die geleentheid om vir een naweek van die jaar soos 'n regte rockstar te leef. Vliegtuie, huurmoto..
0 opmerkings
Carryn-Ann Nel
19 Apr
Ek is veel meer as net my hare
Die winter koekeloer. Die dae begin draai en ek stres al klaar. Winter beteken slegte weer. En slegte weer beteken slegte hare.Ek het eenkeer iewers gelees dat die mens meer as 'n miljoen hare op sy ..
0 opmerkings
Beer Adriaanse
12 Apr
Blind vir gate in jou planne
Daar is 'n geheimsinnige krag in die heelal wat toesien dat jong mense nie seerkry nie.Niemand weet hoe dit werk nie. Die gemiddelde kleuter beland gemiddeld vyf keer per minuut in 'n lewensgevaarlike..
0 opmerkings
Willim Welsyn
08 Apr
Roomys en biltong by die KKNK
Ek was al so baie by die KKNK, ek verdien 'n groot vet KKNK tattoo op my skouer wat dit beaam.Hierdie jaar was my 15de een. Ek het ongeveer tien shows gespeel en seker vyf gellen Jagermeister saam met..
1 opmerkings
Niklaas van der Walt
31 Mar
Enige iets
JIP se redaksie het gesê ek kan oor enige iets skryf in my rubriek. Ek kon nie dadelik aan enige iets dink wat ek voel ek moet skryf nie en ek kyk toe in die HAT of ek enige iets daarin kry, maar sond..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
29 Mar
Nie meer oningelig
Ek het ophou nuus lees die dag toe ek my laaste rubriek geskryf het.Nie dat ek ooit verskriklik baie nuus gelees het nie. Ek het een keer 'n week op nuusbronne (die dag voor my rubriek moes in wees) d..
1 opmerkings
Willemien Marais
26 Mar
Staan soontoe, MacGyver
WAAR kom dit alles vandaan? Toe ek my oë uitvee, is my huis oorgeneem. Hier's skaars plek vir ‘n koei. In die stort versamel ek byvoorbeeld leë sjampoebottels. En, net soos jy nou, wonder ek wat ek da..
0 opmerkings
Carryn-Ann Nel
23 Mar
Gatsby op 'n Maandag
Van drie dinge in die lewe is ek 100% seker.Die Stormers sal nooit 'n Super14 wen nie.Twee, dat as ek my oë toemaak wanneer ek bid, engele werklik verskyn, en niemand my verkeerd kan bewys hierop nie,..
0 opmerkings
Willemien Marais
19 Mar
Brand hom, Poeksie!
Die scene: Jy cruise in jou mambagroen 1969 Plymouth Barracuda die straat af. Op soek na girls/dudes/moeilikheid. Jy is so cool dat episodes van Top Gear en West Coast Customs soos stof agter jou opw..
0 opmerkings
Beer Adriaanse
15 Mar
Kies jou eie avontuur
Ek het net twee keuses.Ek kan óf van die krans af spring en hoop dat die rivier diep genoeg is dat ek myself nie doodval nie, óf ek kan omdraai en die reuse-oerwoud-spinnekoppe met my kruisboog aanvat..
0 opmerkings
Herfsman
08 Mar
Dagboek van 'n superheld
Dit was 'n bedompige, mistige nag in Nelspruit.Ek, Herfsman, superbekende Suid-Afrikaanse superheld, het 'n paar herfsblare die lug in gewerp om die windspoed te toets.Soos die blare grondwaarts gedwa..
0 opmerkings
Willemien Marais
05 Mar
Monsters van veraf planete
"You will be assimilated. Resistance is futile," sê Seven-of-Nine. En sy bedoel elke woord daarvan. Ek sou nie met haar mors as ek jy is nie. Sy is deel van die Borg - ‘n kollektiewe gemeenskap waar a..
0 opmerkings
Willim Welsyn
01 Mar
Antwoorde in droomland
Ek droom gisteraand hoe ek 'n kort arrogante verkeerskonstabel met cable ties vasbind en honderde pienk papiertjies in sy mond druk.Ek het groot oorfone op sy kop gesit waaruit K.O.B.U.S! se liedjie "..
1 opmerkings
Willemien Marais
25 Feb
Kultuur op 'n stokkie
Onlangs gaan ek na 'n skou toe. 'n Regte een.Dit mag vir jou na 'n onskuldige stelling lyk, maar in sommige kringe is dit soos om by 'n vergadering van mense wat afhanklik is van gewoontevormende midd..
1 opmerkings
Herfsman
23 Feb
Die Antwoord op ’n parlementêre vraag
Dit was nie soseer die polisiebeamptes buite die parlement wat op 'n haar na soos At Botha (die ou met die swaar snor in die sepies wat lyk of hy almal insluitend die regisseur en die waterkan wil byd..
0 opmerkings
Willemien Marais
19 Feb
Wat het geword van goeie maniere?
Dit tref jou uit die bloute.Die een oomblik sit jy nog heerlik met jou vriende en gesels, stuur 'n SMS of twee en slurp aan jou koeldrank terwyl jy tussendeur morsig aan jou springmielies kou, salig ..
1 opmerkings
Willim Welsyn
16 Feb
Vermaak vir die lang pad
The Ricky Gervais Show is die snaaksste en interessantste podcast-geselsprogram wat ek nóg ontdek het. Dit word aangebied deur die Britse komediant, skrywer en akteur Ricky Gervais (onlangs was hy die..
2 opmerkings
Willemien Marais
15 Feb
Romantiese komedie (13V, vir geweld)
Romantiese komedie (13V, vir geweld)Eendag was daar ‘n ou en 'n meisie.Hulle paadjies kruis bloot toevallig, hulle raak verlief, iemand het 'n donker geheim, daar is etlike misverstande, die ondersteu..
0 opmerkings
Herfsman
10 Feb
Dagboek van ’n Superheld: 'n Verhaal van twee gevangenes
Ek, Herfsman, bekende Suid-Afrikaanse Superheld, het van die begin af niks persoonliks teen my aartsvyand, Terneergedrukte Dawid, gehad nie. Hy was immers op sy dag 'n belowende jong tennisspeler, ond..
1 opmerkings
Marzahn Botha
05 Feb
Die groot L
Ek weet dis bietjie vroeg vir Valentynsdag, maar as ek volgende week met julle gesels, het hierdie rooi dag al verstryk.Gewoonlik is daar 'n fyn lyn tussen die liefde en die haat. Vandag kan jy nie de..
1 opmerkings
Willemien Marais
05 Feb
Op soek na gemoedsrus...en die remote
"Ek kyk glad nie televisie nie."Het jy al agtergekom hoe mense wat dít sê dit boonop op so 'n snedige manier sê. Snedig, sê die HAT, is "kwetsend, skamper bytend". Skamper, sê die HAT, is "spottend, g..
0 opmerkings
Willim Welsyn
01 Feb
Musiekfeeste en die ramp van ’n verlore selfoon
'n Fees kan soms wreed wees. Net soos die partytjie lekker rof raak, verloor 'n mens maklik iets van waarde.Een van die eerste groot konserte waar ek en Die Toffies gespeel het, was by die Robertson R..
4 opmerkings
Willemien Marais
29 Jan
Batman: held of hoofseun?
Is Batman ‘n superheld? Dames en here, hierdie tergende raaisel is reeds met ons sedert ongeveer 1940. En daar is geen logiese rede daarvoor nie. Dis soos om te vra of lê en eet jou horings sal gee - ..
2 opmerkings
Marco Botha
27 Jan
'Wat as' jy met die X-faktor sou leef
Wie die "oumense" nou eintlik is, weet ek nie, want tot my ouma verwys nog na hierdie mistieke generasie wat van wysheid oorgeloop het.Nietemin, dit was die einste oumense wat na verhaling gesê het: "..
2 opmerkings
Willemien Marais
22 Jan
Die vele gedaantes van superhelde
Daar is mense wat tranerig word by die noem van Die Skim. Omdat hulle van hom hou. Omdat hulle vir hom lief is. Omdat hulle dink hy lyk goed in daardie pers duikpak en blou-en-swart onderbroek. Die Sk..
2 opmerkings
Corlia Goosen
20 Jan
Hou JIP nou ook op Twitter, Facebook dop
Die jaar 2010 is die jaar van die tier en volgens die Chinese kalender is dit ook 'n jaar waarin groot gebeure sal plaasvind.Ek het 'n bietjie gaan Google om uit te vind wat voorspellers meen in 2010 ..
0 opmerkings
Willim Welsyn
15 Jan
'n Dag by die Universiteit
Ek stap 'n beknopte Humarga binne en gebruik my sambreel as 'n koddige kierie. Dis bedompig van al die studente-asems. Ek hoor ongeveer dertien mense wat hoes, sewe mense wat nies, twee sms`e en een ..
3 opmerkings
Willemien Marais
14 Jan
(On)aangename kennis
Ek is nie ‘n pretpersoon nie. Moenie later kerm dat jy nie gewaarsku is nie.Gaaf, met dit agter die rug kan ons aanskuif na ander dinge. Soos Wat ‘n lewe. Wat ‘n wat?! Wel, daar word beweer veranderi..
2 opmerkings
Marco Botha
11 Jan
Wie het Pedrie 'n held gemaak?
Toe ek verlede jaar gevra is om hier oor Joost se onderbroekpetalje te skryf, was dit soos om 'n rekenmeester te vra om die boeke voor hom te laat klop - dit was my werk.Maar lees gou hier: "Ek wil ni..
54 opmerkings
Niklaas van der Walt
11 Jan
L vir Learner
Knormoer. Koppelaarbeheer. Handrem. Handsein. Noodstop. Dit is nie 'n nuut geskepte taal of 'n klomp Italiaanse vloekwoorde nie, inteendeel dit is waarmee ek my tans besig hou. Voordat ek binnekort vi..
3 opmerkings
Willim Welsyn
07 Jan
Platbek se tronk
Daar sit al vir drie jaar lank 'n CD in my kar se CD-speler vas en hy werk net wanneer hy wil. Die res van die tyd gee hy vir my ‘n error message. Dis 'n mp3-versameling van The Black Keys se eerste t..
4 opmerkings
Willim Welsyn
30 Des
Storiemense
Op my plattelandse tuisdorp is daar 'n groot aantal pittige karakters en aangesien my ma-hulle 'n populêre kroeg/restaurant het, kom ek in aanraking met almal van hulle. In die stedelike voorstede, wa..
2 opmerkings
Willim Welsyn
21 Des
Them Three Piece Crooked V8 Vultures
Die meerderheid van my gunsteling bands was nog altyd three piece bands. The Jimi Hendrix Experience, The Police, Rush, Nirvana, Green Day, Primus, The Yea Yea Yea`s, Muse en Wolfmother. Dit vat meer ..
9 opmerkings
Willim Welsyn
09 Des
Stellenbosch se band wagon
As rooiwyn, Jagermeister en harde swot se sweet die bloed is wat Stellenbosch se hart laat klop, dan is lewendige musiek definitief die Eikestad se stem. Daar is soveel Suid-Afrikaanse suksesvolle en ..
5 opmerkings
Marzahn Botha
07 Des
Sprokies met ’n stert
Hierdie is die tweede laaste redakteursbrief uit my pen hierdie jaar, so ek gaan my beste gee, as daar nog enige kreatiewe juice in hierdie leë glas oor is. Gister ry ek en een van my kollegas om The ..
1 opmerkings
Marike Theron
02 Des
Glimlag vir die kamera
Ek is ‘n 19 jarige student, met ‘n 1 jaar oue lisensie en 25 jaar oue kar - ‘n Mazda 323 (nou nie juis ‘n sportmodel nie.) Sien liewe leser, ‘n spoedvraat is ek nie juis nie. Veral op die grootpad is ..
11 opmerkings
Willim Welsyn
02 Des
Demoniese, monotoniese droomdiewe
Soms wonder ek wat meer irriterend is as jy besig is om laat te slaap, 'n stofsuier of 'n grassnyer se geraas? Albei het basies dieselfde bose monotoniese geluid wat voel of dit nooit gaan ophou nie. ..
4 opmerkings
Annemie Lombard
30 Nov
Toekoms in jou hand
Eers het ek nie geweet hulle kom in ons land voor nie.Maar toe moes ek uitvind in Oudtshoorn is daar elke April 'n paar. Ek dink egter hulle is maar net 'n klompie geplooide tantes met eksotiese kostu..
1 opmerkings
Steyn du Toit
30 Nov
Interessanthede op dié websites
Monopoly City StreetsEk kan nie glo iemand het nie lankal hieraan gedink nie!In Monopoly City Streets, 'n virtuele speletjie, kry jy die kans om "regte" eiendom wêreldwyd te koop.Daar speel ook duise..
0 opmerkings
Marco Botha
30 Nov
Drop jou vlag en swartgalligheid!
Ek lees hom tans en sal later vandeesweek 'n resensie oor die Springbok-rugbykaptein se boek, Captain in the Cauldron - The John Smit Story, hier laai.Ek is terloops nie 'n groot leser nie, maar buite..
0 opmerkings
Emma Stander
27 Nov
Kyk hoe lyk jy nou
Die kwas ritsel in die water terwyl sy die oortolige kleur afroer. Dan suig die swart afkrielverf aan die fyn swart haartjies vas. Sy skrop 'n skraal lyntjie hier en dan 'n dik een daar. 'n Halfuur la..
1 opmerkings
Willim Welsyn
26 Nov
Sosiale ongemak...
Hoe ouer 'n mens word hoe meer bewus raak jy van ongemaklike brokkies spanning wat binne sosiale situaties kan gebeur. 'n Mens kan by voorbeeld baie entoesiasties en beskrywend vir iemand 'n storie of..
2 opmerkings
Marco Botha
25 Nov
Is Smit nog goed vir die Bokke?
Tot onlangs het ek gesê solank as wat Bakkies Botha John Smit se borselkop vryf nadat hy iets waffers in 'n Springboktrui gedoen het, sal ek gemoedsrus hê oor Smittie se plek in die nasionale span.Maa..
60 opmerkings
Steyn du Toit
23 Nov
Van apartheid en romanse tot robotte en Nazi-gruwels
THE WORLD UNSEEN The World Unseen speel tydens die apartheidsera in Suid-Afrika af.Dit handel oor twee vroue wat op mekaar verlief raak, maar een van hulle is wit en die ander 'n Indiër.Dit is 'n baie..
0 opmerkings
Leoni Brand
23 Nov
As kat weg is, is die muis mos baas
Toe 2009 begin het, was daar 'n hele jaar vol onbekende goed wat nog sou gebeur.En ek het geweet dat die jare elke jaar vinniger en vinniger verby gaan. Dus het ek net een voorneme gehad: om al die ge..
0 opmerkings
Willim Welsyn
20 Nov
Wenners wenners wenners. Wenners wil ons wees.
My band, Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, se grootste prestasie was seker toe ons album, "Kompos en Kraai", genomineer is vir 'n SAMA-toekenning aan die begin van hierdie jaar. Voor die SAMA-nomi..
1 opmerkings
Marco Botha
19 Nov
Dis ’n algemene probleem
In die algemeen het ek nie daarmee 'n probleem nie, maar sedert 'n algemene praktisyn enigiemand kan wees wat geboortevelletjies met 'n geslypte springbokhoring of kameeldoring kan afsny, of mense op ..
1 opmerkings
Marco botha
17 Nov
Paul Roos soek sy 50ste Springbok
Daar is deesdae omtrent met elke toets wat die Springbok-rugbyspan speel, die een of ander rekord wat geëwenaar of oortref word. So het Percy Montgomery net nou die dag die eerste Bok geword wat 100 t..
3 opmerkings
Annemie Lombard
16 Nov
Sit skouer aan wiel
Jy slaap al op foliopapiere. Jy eet jou cornflakes langs 'n oop Biologieboek. Jy het nagmerries oor wiskunde se "Nomsa". Jy fantaseer oor hoe jy kaalhand jou lessenaar in stukke opbreek, 'n bonfire da..
1 opmerkings
Steyn du Toit
16 Nov
‘Cool’ Suid-Afrikaanse musiek net die regte ding vir enige Kerskous
THIEVE van THIEVE"Nothing is original. Steal from anywhere that resonates with inspiration or fuels your imagination."Uiteindelik 'n band wat nie skaam is oor die feit dat hulle deur ander musikante b..
0 opmerkings
Marco Botha
13 Nov
Matrieks, moenie nou krap waar dit nie jeuk nie
Buiten vir 'n paar ringkoppe by die Internasionale Rugbyraad weet die meeste mense darem teen hierdie tyd dat William Webb Ellis se astrantheid op 'n sokkerveld nie tot rugby se ontstaan gelei het.Dié..
0 opmerkings
Willim Welsyn
10 Nov
Foto's is vir ewig...
Toe ek 20 was en nog by die koerant op Oudtshoorn gewerk het, het een van my kollegas my gesmeek om saam met haar dogter matriekafskeid toe te gaan. Die dogter se kêrel het twee weke voor die groot a..
5 opmerkings
Leoni Brand
09 Nov
Geen omdraaikans as gogga jou eers byt
Wanneer fantastiese geluide jou ore bombardeer en jy met groot, blink oë na jou held kyk (wat natuurlik in jou gedagtes jou toekomstige man of vrou is) en die reuk van sweet, asem en genot jou neusvli..
0 opmerkings
Steyn du Toit
09 Nov
Eerste wenner van ‘SA’s Got Talent’ word vandeesweek aangekondig
SA's Got TalentKan jy glo dit is amper tyd om die wenner van die eerste reeks van SA's Got Talent aan te kondig? Van vanaand af tot Woensdagaand is daar live shows waar die Top-21 stelselmatig vermind..
0 opmerkings
Marco Botha
06 Nov
Vergewe ons Joost hierdie hospitaal-aangee?
Ek was nege toe die Springbokke die Wêreldbeker-rugbytoernooi van 1995 gewen het. En dit is waar my rugbybewussyn ontstaan het en waarmee ek vandag my broodjie met 'n beskeie smeersels Rama bykom. En ..
15 opmerkings
Marzahn Botha
03 Nov
Dolle verliefdheid
Hoe lank al hou jy van iemand, maar is te papbroekig om dit met hom of haar te deel? Elke keer dat jy verby die persoon stap, draai jou maag soos ’n wasmasjien, klop jou hart buite jou borskas en st..
2 opmerkings
Annemie Lombard
30 Okt
Klaar met die dinge van 'n kind
Almal wou net vinnig daar uitkom. My vriendin sê nou die dag: "Ek het in gr. 1 ingestap, die oorvriendelike juffrou skepties uitgekyk en besluit ek is vir groter dinge in die lewe beskore." Sy wou nie..
1 opmerkings
Steyn du Toit
30 Okt
Op die lysie - www
Emails From Crazy People Net soos F— My Life en soortgelyke websites daarna streef om mense se vuil wasgoed in die openbaar te was, probeer Emails from Crazy People dieselfde. Dis skreeusnaaks om te ..
0 opmerkings
Annemie Lombard
22 Okt
Poegie en gholfkar vir die ‘Groot Trek'
Die hele feeskomitee het genadeloos begin reëlings tref. Sommer so stil-stil agter in die ekonomieklas.Dit is glo van erge belang, want sien, aan die einde van die jaar is die berugte geleentheid: ‘‘d..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
22 Okt
Aaklige gevoel van magteloosheid
Dinge kan nooit net goed gaan nie! Sondag het ek 'n bondeltjie goue labrador-hondjie gekry. Die oulikste ding wat jy nog gesien het. Dis 'n stap vorentoe in my verhouding met my meisie. Ons het baie v..
1 opmerkings
Hunter Kennedy
22 Okt
Baie om oor te worrie?.?.?.
Die mense betoog op die N2, brand tyres en sing "anti"-liedjies. Hulle is gatvol dat die regering nie vir hulle luister nie en so het hulle tot die besluit gekom dat hulle nie gaan stem in die volgend..
0 opmerkings
Annemie Lombard
22 Okt
Deel van 2010 se groot bohaai
Daar is iets groots aan die kom. "We are ready!" lees jy in die koerantopskrifte. As jy dit nie sien nie gaan jy dit in elk geval op die televisie hoor.Hulle sê ons is reg vir die groot bohaai, reg vi..
0 opmerkings
Leoni Brand
22 Okt
Ouers, ontspan en vertrou tieners
"Nee!" Dis jou ma se duidelike antwoord wanneer jy haar vra of jy na die partytjie van die jaar mag gaan."Hoekom nie ma? Daar gaan nooit weer so 'n geleentheid wees nie ma! Asseblief," smeek jy."Jy ga..
1 opmerkings
Hunter Kennedy
22 Okt
Die hele wêreld op sy skouers
Ek sit nou en kyk die HBO Inauguration Special.Dis ongelooflik.Die koning van die wêreld hou vir sy mense 'n partytjie. 'n Moerse partytjie.'n $45 miljoen-partytjie. Dis natuurlik alles die moeite wer..
0 opmerkings
Annemie Lombard
22 Okt
Jeugdag rede vir fees
Môre, met die fokus op Jeugdag, gaan die vraag opnuut gevra word: "Wat word van die jong klomp?" Want julle . . . skynbaar is ons op pad na nêrens!Wie kan ons kwalik neem? Daar is dwelms, moord en leë..
0 opmerkings
Leoni Brand
22 Okt
As ons tog net meer geluister het?...
"Bla bla bla." Hoor jy die onderwyser bla voor in die klas. Ná 'n baie lang en lekker vakansie is jy tog nie lus vir Hitler, 'n kleurwiel of skeinat-formules nie, maar dan hoor jy iets ... Deur die ge..
1 opmerkings
Hunter Kennedy
22 Okt
Kry Protea-kleure vir speletjies!
Alles rock nou weer volstoom! 2000 and mine, 2000 and yours, 2000 and fine, 2000 and wine. Die Engels is maklik. Afrikaans is 'n ander storie. Wat rym met nege? Sewe? Ek weet nie, en ek weet nie of di..
0 opmerkings
Annemie Lombard
22 Okt
Geluk moontlik in eenvoud, armoede
Into the Wild. Dis wat ek die vakansie gaan doen, die rowwe wildernis ervaar saam met 'n vriendin en 'n geselskap.'n Trippie in Afrika.Ons gaan die gerieflike rusbanke en harde skoolbanke van ons daag..
0 opmerkings
Leoni Brand
22 Okt
Al jou wapens teen lelike, wrede ‘zits'
Clearasill, Clean and Clear, Garniër, Nivea, Young Solution . . . Klink dit dalk bekend? Ja, dit is ons wapens teen lelike, wrede zits, swartkoppies, witkoppies of sommer net om 'n skoon vel te hê. Al..
1 opmerkings
Hunter Kennedy
21 Okt
Daar’s ’n goeie gevoel in die lug
Nog 'n nuwe jaar! Dit verloor sy aantrekkingskrag na 'n ruk.Ek het altyd gewonder hoekom my ouers nooit regtig Nuwejaar vier nie. Nou verstaan ek beter, dink ek, want dis twak! Soos al die ander feest..
0 opmerkings
Annemie Lombard
21 Okt
As die kameras nooit ophou flits nie
Ons hoor en sien alles wat hulle aanvang. Wat hulle doen en wie hulle is - dit weet ons. 'n Mens kan maar eintlik sê ons "ken" hulle baie, baie goed. Wie dan anders as die mense wat hulle hare afskeer..
0 opmerkings
Leoni Brand
21 Okt
Droomland, te veel son en ‘ clownfish’
Terwyl jy jou klere inpak vir jou volle drie weke winter-vakansie dink jy aan elke chocolate of milkshake wat jy geïgnoreer het om mooi te lyk in jou swemklere. Jy het hard gewerk in jou kwartaal en j..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
20 Okt
Daar’s ’n goeie gevoel in die lug
Nog ’n nuwe jaar! Dit verloor sy aantrekkingskrag na ’n ruk. Ek het altyd gewonder hoekom my ouers nooit regtig Nuwejaar vier nie. Nou verstaan ek beter, dink ek, want dis twak! Soos al die ander fee..
0 opmerkings
Hunter Kennedy
20 Okt
Hoe oorleef jy sonder tegnologie?
Normal 0 false false false MicrosoftInternetExplorer4 /* Style Definitions */ table.MsoNormalTable {mso-style-name:"Table Normal"; mso-tstyle-rowband-size:0; mso-tstyle-co..
0 opmerkings
Bladsy 1 van 10
<< Vorige |
Volgende
>>
Woordewolk
sokker
Marzahn
Willemien Marais
SAMA
Beer Adriaanse
kersfees
KKNK
John Smit
Niklaas van der Walt
Marietjie Brits
niklaas
Batman
Bloukrans
Zuma
Willim Welsyn
kaptein
Marco Botha
Twilight
liefde
mandela-dag
Joost
matriekafskeid
rugby
patriotisme
Adriaan Louw
Hunter Kennedy
Herfsman
Sun City
televisie
Carryn-Ann Nel
Williemien Marais
Top Blogs
Top voted blogs
Glimlag vir die kamera
(215)
Wie het Pedrie 'n held gemaak?
(66)
Foto's is vir ewig...
(64)
Vergewe ons Joost hierdie hospitaal-aangee?
(38)
Stellenbosch se band wagon
(33)
Demoniese, monotoniese droomdiewe
(26)
L vir Learner
(25)
Platbek se tronk
(24)
Them Three Piece Crooked V8 Vultures
(23)
Roomys en biltong by die KKNK
(22)
Mees bespreekte blogs
Is Smit nog goed vir die Bokke?
(60)
Wie het Pedrie 'n held gemaak?
(54)
Vergewe ons Joost hierdie hospitaal-aangee?
(15)
Glimlag vir die kamera
(11)
Them Three Piece Crooked V8 Vultures
(9)
Foto's is vir ewig...
(5)
Stellenbosch se band wagon
(5)
Demoniese, monotoniese droomdiewe
(4)
Platbek se tronk
(4)
Musiekfeeste en die ramp van ’n verlore selfoon
(4)
Mees geleesde blogs
Vergewe ons Joost hierdie hospitaal-aangee?
(10309)
Wie het Pedrie 'n held gemaak?
(6824)
Foto's is vir ewig...
(4847)
Is Smit nog goed vir die Bokke?
(4521)
Glimlag vir die kamera
(4320)
L vir Learner
(3405)
Paul Roos soek sy 50ste Springbok
(1996)
Stellenbosch se band wagon
(1936)
Fiel iet. Iets heer.
(1823)
Enige iets
(1667)