Tuis
Nuus
Reviews
Musiek
Flieks
Boeke
DVD's
Blogs
Hunter Kennedy
Beer Adriaanse
Carryn-Ann Nel
JJ's
Ander
Video's
Musiek
s
Ubuntu-filmfees
Voorprente
JIP
Ander
Kiekies
Skole
Sport
Kultuur
Algemene Nuus
Leer & Presteer
Rockspaaider
2009
2010
2011
Events
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Gauteng
Vrystaat
Wen
Matriekafskeidkompetisie
Tunes
Gratis MP3’s
--%>
Username:
Password:
Reviews
Ware verhaal boei in 'Dolphin Tale'
Dolphin Tale is 'n boeiende gesinsfliek wat jy gerus vir die jongspan kan wys.
0 opmerkings
Vierde ‘Mission Impossible’ is heerlik
Die fliek, met uitstekende regie deur Brad Bird, is vol interessante, taai situasies. As jou handpalms byvoorbeeld nie sweet 'n uur ná die begin nie, is jy 'n professionele bergklimmer.
0 kommentare
'One for the Money' prettige vermaak
As rolprent is One for the Money verrassend vermaaklik. Heigl en O'Mara speel goed en daar is 'n lekker flikkering van elektrisiteit in hul interaksie.
0 kommentare
Wynand sing van liefde op jongste album, Oseaan se blou
Daar is nie 'n lui noot in Wynand Strydom se repertoire nie.
0 kommentare
'Tintin' is wind in jou kuif
Die fliek is 'n visuele belewenis.
0 kommentare
'Midnight in Paris' is 'n vrolike mengsel
Net Woody Allen kon dié vrolike mengsel - oor 'n soort literêre tydreisiger wat die wonderskone stad Parys in drie tydvakke beleef - bedink het.
0 kommentare
'The Vow' is ideaal vir koue wintersaand
Dit is die ideale kykstof vir 'n wintersaand onder die duvet.
0 kommentare
'Dark Shadows' kort oemf
Nooit, maar nooit, het ek gedink ek sal in 'n Tim Burton-fliek sit en...gaap nie.
0 kommentare
Opwindende webwerf vir boekwurms
My enigste problem met dié webwerf is dat ek eenvoudig net te veel tyd daarop spandeer opsoek na nuwe, interessante boeke!
0 kommentare
Mass Effect 3 se einde ontstel
Die lewe, en videospeletjies, kan soms so 'n wetter wees.
0 kommentare
Bladsy 1 van 101
<< Vorige |
Volgende
>>
Woordewolk
skool
Justin Bieber
JIP
Katy Perry
rugby
Lindsay Lohan
uitslae
Twilight
krieket
sport
tieners
rugby
JIP
Rockspaaider
Lady Gaga
Miley Cyrus
atletiek
ATKV
Kim Kardashian
Britney Spears
ATKV
demi lovato
facebook
matrieks
Rihanna
Bands
Black River Valley
They roamed from the valley, where no man dwelled. Them people of the hills, gazed in awe. They had ..
Nog Bands