JP Hoon het in Februarie sy 50ste krieket wedstryd vir Hoër Landbou Marlow se 1ste krieketspan teen Michuasdal, Cradock gespeel. JP is die eerste speler in Marlow wat die merkwaardige prestasie behaal.
KOMMENTAAR.
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur