Durbanville vaar goed by die KO-ED Atletiekbyeenkoms
Die KO-ED byeenkoms op 15 Februarie het atlete van Hoërskool Durbanville, Fairmont High School en The Settlers High School teen mekaar laat meeding.
Hoërskool Durbanville se atlete het ’n paar nuwe rekords opgestel:
Tijan Malherbe (o.19 diskus), Marna Louwrens (o.17 3000m), Leiere Falck (o.14 90m hekkies en o.14 400m), Derik Turner (o.15 spiesgooi), Bertmari Kraay (o.15 800m), Sherene Adams (o.15 spiesgooi), Rowan Wolmarans (0.17 gewigstoot).
Die atlete wat die meeste punte aangeteken het volgens die ASA-tabel:
Michael Badenhorst (o.19 gewigstoot)
Leiere Falck (o.14 90m hekkies)
Durbanville se twee atletieksterre is Alexis Hickson, Victrix Ludorum en TJ Campbell, Victor Ludorum.