WEN ‘GIRLY’ BOEKE MET JOU SLAGSPREUK Riëtte Grobler
2013-02-25 01:00

Wen ‘girly’ boeke met jou slagspreuk

 

Daar is tog net iets aan ’n boek met ’n liefdesdriehoek, ’n sexy graad11-hunk en meisies wat van “Die Een” droom.

JIP en Human & Rousseau het vyf stelle van vier jeugboektitels om uit te deel. Dié boeke is lekker ligte leesstof en sal in enige meisie se smaak val.

Die boeke wat op die spel is, is:Rugbyballe en Bikini’s, Ouens Is nes Ekstra Bagasie, Daar’s ’n Ou in my Aarbei Smoothie en My Hart Klop Muffins.

Hoe om in te skryf?

Skryf ’n kreatiewe slagspreuk (net een sin) oor die liefde. Jy kan tot môre om 12:00 inskryf op Facebook (www.facebook.com/JIP) en Twitter (@JIPcoza).

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur