JIPTIONARY* James de Villiers
2013-02-04 01:00
Sunél roos

James de Villiers, wat die woord “massapep” geskep het.
JIPtionary*
Massapep: (byvoeglikenaamwoord/ selfstandige naamwoord) def. Intensiewe vorm van ‘kommin’, bv. ‘Daardie skelm is massapep.’ Alleenstaande in sin: “Dis massapep!” (met verwysing na objek/ gebeurtenis/persoon). Buigvorme sluit in: Pepste (b.nw.) def. Iets wat baie kommin is, bv. “Dit is die pepste kar in die wêreld.”
* Die JIPtionary is ’n mini-woordeboek wat deur die JJ’s saamgestel word, dié week deur James de Villiers.
KOMMENTAAR.
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur