AKOESTIESE BIEBER Riëtte Grobler
2013-02-04 01:00

Akoestiese Bieber
Ons wonder of die feit dat Justin Bieber vanjaar nie ’n enkele Grammy-benoeming ontvang het nie, iets te doen het met die feit dat hy dié week ’n akoestiese album, Believe Acoustic, bekendgestel het. Dalk om sy kritici te wys hy kán sing? Op die album is glo drie liedjies oor sy eks, Selena Gomez, berig Reuters.
KOMMENTAAR.
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur