GRABOUW SE LEIERS Riëtte Grobler
2013-02-04 01:00

Grabouw se leiers
Adri Norman en Calvin Kies is vanjaar die hoofmeisie en hoofseun van die Hoërskool Grabouw. Dié skool het verlede jaar ’n 100%-matriekslaagsyfer gehad en het van die Overberg-onderwysdistrikskantoor ’n prys vir volgehoue, uitmuntende akademiese prestasie ontvang.
KOMMENTAAR.
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur