JEANDRE NIE SUINIG MET SESSE EN VIERE Sharlene Sharim
2013-02-04 01:00

Jeandre nie suinig met sesse en viere

 

Veldwerkers moes Saterdag bontstaan om balle uit alle uithoeke van die veld te gaan haal toe Jeandre Parsons (gr.11) van die Hoërskool Roodepoort se eerste span lostrek om ’n uitsonderlike vertoning van kolfmanskap te lewer.

 

In ’n warrelwindbeurt wat uit slegs 51 balle bestaan, teken hy ’n onoorwonne 149 lopies aan wat 20 sesse en 5 viere insluit. Roodies het teen die Hoërskool Midrand in die English League gespeel.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur