HY HOU SA SE NAAM Kobus Pretorius
2013-01-21 01:00

Hy hou SA se naam hoog

Wayne Montgomery van Somerset-Wes het verlede week Suid-Afrika se naam hoog gehou in die AGL Loy Yang ITF-tennistoernooi in Australië.

Wayne (8ste op die wêreldranglys vir juniors) het tot in die eindstryd gevorder. Hier het hy teen Nick Kyrgios vasgeval. Wayne het wel met 2-6, 1-6 verloor, maar die toernooi dien as uitstekende voorbereiding vir die Junior Australiese Ope wat vandag begin.

Lees volgende week in JIP meer oor Wayne.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur