DANKIE, CAMP DISCOVERY! Riëtte Grobler
2013-01-21 01:00

Dankie, Camp Discovery!

JIP het die afgelope naweek sy eerste JJ-kamp gehou!

Dit is aangebied by Camp Discovery, ’n nuwerwetse veldskool sowat ’n uur van Pretoria.

Camp Discovery het JIP se verblyf, etes én ’n wildrit op die kamp geborg.

Lees volgende week meer oor die JJ’s se ervaring op die kamp, en hou ons webwerf dop om te sien wat die JJ’s alles aangevang het.

Besoek www.campdiscovery.co.za vir meer inligting.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur