ROBERTSON SE 2012-TOPPRESTEERDERS VEREER Rozanne Els
2013-01-21 01:00

 Agter staan, van links, Anri Uren (hokkiespeler van die jaar), Shani Retief (kultuur), Inus van Huyssteen (sportman van die jaar, buitesport), Wayne Marais (sportman van die jaar, buitesport), Dehan Stipp (veel­sydigste o.16-seun op akademiese, kultuur- en sportgebied, bes geklede leerder), Brand Taljaard (rugbyspeler van die jaar), Pierre-Juan Paulsen (beste voorspeler, rugby).

Die Hoërskool Robertson het einde verlede jaar op ’n prysuitdeling sy topleerders vir hul prestasies in 2012 vereer.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur