DEEL JOU KIEKIES Riëtte Grobler
2013-01-21 01:00

Deel jou kiekies

As jy cool foto’s geneem het van jou eerste dag in gr.12, die ekstra lang skoolrokke van die gr.8’s op kamera vasgelê het, of huissport hou en wil wys hoe kreatief jul dirigente is, stuur die foto’s na jipoos@dieburger.com en info@jip.co.za.

Foto’s moet asseblief in .jpeg-formaat wees en minstens 1MB groot. Skryf asseblief volledige onderskrifte met die name en vanne van almal op die foto.

Sit ook ’n kontaknommer by jou e-pos sodat ons jou in die hande kan kry as ons navrae het.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur