DIS KERSFEES! Mart-Marié van den Berg
2012-12-25 05:00

Hoe vier jy kersfees?

 

Ons het Jippers op Facebook uitgevra oor hul kersfees-tradisies...

 

Candy Beetge:  Altyd saam familie op die plotte =)*

Desren Koninkie Alexandré Jacobs: maak presente oop en eet met die hele familie tot ons nie meer kan nie

Mandie Human: Oukersaand hou die kleinkinders kerskonsert en deel persente uit. Kersdag gan ons kerk toe en dan eet eet eet eet eet en nogmals eet!

 

Laat weet JIP op Facebook en twitter (@Jipcoza) wat jou familie se kers-tradisies is.

 

Geseënde Kersfees Jippers!

 

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur