DF SE SKOONHEID ...
2012-12-17 01:00

Lizelle Bothma (derde), Imke de Lange (wenner) en Pianca Ramages (tweede).

Lizelle Bothma is in graad 9 by die Hoerskool DF Malherbe in Port Elizabeth. Sy het ’n derde plek verower tydens Sophisticated models se Top Model Kompetisie. Sy het van die top modelle wat deur agentskappe in Kaapstad gewerf is, uitgestof.

 

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur