HIER’S DIE JJ’S VIR 2013! Riëtte Grobler
2012-12-10 01:00

Die JIP-joernaliste (JJ’s) vir 2013 is:

Leon van der Vyver: Woodridge College, Port Elizabeth

Judy Grobler: Hoërskool Linkside, Port Elizabeth

Paula-Ann Smit: Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein

James de Villiers: Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres

Arisa Janse van Rensburg: Hoërskool Oosterlig, Germiston

Gerik Slabbert: Hoërskool Lichtenburg

Mia van Tonder: Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl

Anike van der Merwe:Hoërskool Nelspruit

Ingrid Hedenrch: Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark

Mieke Hofmeyr: Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark

Anandi Botha: Die Brandwag Hoërskool, Uitenhage

Peter Pentz: Hoër Jongenskool Paarl

Zahn-Mari Terblanche: Paarl Gimnasium

Isabel Theron: Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch

Nina Fouché: Hoër Tegniese Skool Drostdy, Worcester

Annemie Nieuwoudt: Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl

Riani Kreuiter: Hoërskool Swartland, Malmesbury

Ria du Plessis: Hoër Tegniese Skool Drostdy, Worcester

Mieke Relihan: Hoërskool Swartland, Malmesbury

Sunél Roos: Hoërskool Driehoek, Sasolburg

Angelique Cordy: Hoërskool Goudini, Rawsonville

Lynné Schoeman: Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch

Khutso Matlou: Hoërskool Merensky, Tzaneen

Charlise Basson: Hoërskool Wonderboom, Pretoria

JIP gaan in die volgende paar weke ’n onderhoud met elke JJ op www.jip.co.za laai, sodat jy hulle ’n bietjie beter kan leer ken.

 

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur

Mari

2013-01-19 17:12

Ek is elke dag hier op die web-werf van JIP om die onderhoude te lees! Hoekom kom dit so stadig in?

Anike

2013-01-07 10:41

Kan nie wag om al die onderhoude te lees nie ;)

Dwayne

2012-12-10 11:24

Baie geluk Sunél!! Wys hulle wat jy kan doen!! Ek wens jou alles toe wat jy nodig gaan hê! Nie laat ek regtig kan sien wat jy gaan kort nie! Want JY HET DIT!!!

Dwayne

2012-12-10 11:24

Baie geluk Sunél!! Wys hulle wat jy kan doen!! Ek wens jou alles toe wat jy nodig gaan hê! Nie laat ek regtig kan sien wat jy gaan kort nie! Want JY HET DIT!!!