WE HEART IT… Paula-Ann Smit
2012-12-11 05:00

We heart it…


“A picture is worth a thousand words,” of so lui die engelse spreukwoord, wat my nuutste blog-vinding perfek beskryf.  
’n Velige vesting vir enige prentjie-liefhebber en genie agter die lens. Dames en here, ’n oomblik vir stilte vir hierdie oorspronklike, tot-die-punt blog wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry: “weheartit.com”
“We heart it” het ’n eenvoudige uitleg wat self die minder ervare bloggers maklik sal baas raak. Vind inspirasie deur ander mense en veryk jou verbeelding deur al jou prag-foto’s op te laai en met mede bloggers te deel.
Nie ’n blogger nie ? Moenie vrees nie. Jy kan “We heart it” op facebook sowel as op twitter volg.
So, waarvoor wag jy? Gaan vind  inspirasie en, soos die “We heart it” span dit sou stel,: “Keep hearting”.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur