GIMNASTE GEREED VIR SONE 6 Kobus Pretorius
2012-12-03 01:00

Drie Boland-tuimelaars, almal lid van die Hexvallei-tuimelklub op De Doorns, is opgeneem in die SA Sone 6-span wat van 8 tot 11 Desember aan ’n internasionale kompetisie in die L.C. de Villiers-sportsentrum by die Universiteit van Pretoria deelneem. Die Sone 6-gimnastiekkompetisie sal in samewerking met die 11de Afrikaspele aangebied word.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur