LINDSAY LOHAN ALWÉÉR IN DIE MOEILIKHEID Mart-Marié van den Berg
2012-11-30 01:00

Lindsay Lohan alwéér in die moeilikheid

Dit voel amper asof daar elke week ’n nuwe storie oor Lindsay Lohan verskyn – en oor die algemeen is dit nie goeie nuus nie.
Lohan is gister (Donderdag) gearresteer nadat sy blykbaar in ’n New Yorkse nagklub ’n vrou geslaan het. Volgens ooggetuies het die twee vrouens baklei en Lohan het toe haar hand gelig en die vrou deur die gesig geslaan. Die polisie het die voorval bevestig.
Dit is die vyfde keer hierdie jaar wat sy met die gereg bots.

Bronne:
www.ottowacitizen.com
www.tmz.com

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur

Pietertjie

2012-12-02 12:18

"Common" with a very big "C"