MONTEVIDEO BO IN RESIES Kobus Pretorius
2012-11-26 01:00
Jaco Marais

Montevideo Primêr nadat hulle Saterdag in ’n bootresies by die V&A Waterfront vir Cravenby Comprehensive School geklop het. Die resies was deel van die jaarlikse Oxford-Cambridge Paddle to Read-draakbootresies. Die doel van die resies is om geld in te samel om kinders aan te moedig om te lees.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur