LANDBOUERS BOUL BINNEKORT IN PTA Kobus Pretorius
2012-11-26 01:00

KAAPSTAD. Die meeste skole-krieketspelers neem in Januarie ’n blaaskans voor die begin van die 2013-seisoen.

Maar die lede van die eerste krieketspan van die Landbouskool Boland gaan aan die begin van die nuwe jaar in Pretoria hul tande slyp in Cornwall College se jaarlikse kriekettoernooi.

Die Landbouers, wat vanjaar die enigste Wes-Kaapse span is wat aan dié toernooi gaan deelneem, sal van 4 tot 7 Januarie kragte meet met Waterkloof, Parktown, Cornwall en Menlopark. Sarel Burger

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur