EINDE VAN ’N ERA: STUUR JOU KIEKIES Rozanne Els
2012-11-26 01:00

Alex Nel en Megan van Wyk van die Hoërskool Vredendal het saam die matriekafskeid bygewoon. Dit was ’n winderige en reënerige dag, maar definitief ’n onvergeetlike aand!

Die jaar staan einde se kant toe, maar dit beteken nie julle moet ophou om jul matriekafskeidfoto’s aan ons te stuur nie!

As jy jou foto aan jip@dieburger.com stuur, kan jy dalk ook in JIP verskyn.

Onthou, die foto moet 1MB of groter wees en jy moet jou naam, jou metgesel se naam, asook die skool waarvan julle die matriekafskeid bygewoon het, ook stuur.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur