NUWE LEIERS IN WES-KAAP Rozanne Els
2012-11-26 01:00

Christian du Toit en Tania de Vos is onlangs as onderskeidelik die hoofleier en onderhoofleier van die Hoërskool D.F. Malan in Bellville aangewys.
Nog skole in die Wes-Kaap en Boland het onlangs hul nuwe leiers vir volgende jaar aangewys.
KOMMENTAAR.
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur