TJEERS VIR THOMAS Tanya van Zyl
2012-11-26 01:00

Die dux-leerder vir 2012 van Die Brandwag Hoërskool op Uitenhage is onlangs aangewys.
Thomas Janse van Rensburg is met ’n gemiddelde jaarpunt van 90,5% Brandwag se dux-leerder. Hy was sedert sy gr.8-jaar in dié skool nog elke jaar die beste presteerder in sy groep.
KOMMENTAAR.
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur