SANDTON SQUARE SE CHRISTMAS CAROLS DIE NAWEEK Mart-Marié van den Berg
2012-11-30 10:00

Sandton Square se Christmas Carols weer iets om na uit te sien!

Die jaarlikse kersliedjie-fees wat deur Sandton Square aangebied word beloof om hierdie jaar groter, beter en meer opwindend te wees as vorige jare. Hierdie jaar sal daar hulde gebring word aan Freddie Mercury, hoofsanger van Queen.
“Ons gaan die lewe vier op die Square,” sê die Square-bestuurde Sharon Swain, “en die kombinasie van die tradisionele kersn=boodskap met nasiebou is altyd ‘n inspirasie vir hierdie tyd van die jaar.”

Optredes deur die Simfonie-Koor van Johannesburg, Die Johannesburgse Feesorkes en die Mzanzi Jeugkoor gaan besoekers definitief in die kersfees-bui kry.
2 Desember gaan daar groot makieteie gehou word – moet dit nie misloop nie!

Die konsert begin 17:00 en is verniet.
Vir navrae, kontak (011)217-6000

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur