STUUR JOU FACEBOOK-PROFIEL KAAPSTAD TOE! Mart-Marié van den Berg
2012-11-22 09:00

Stuur jou 'profile' op vakansie!

Stuur jou Facebook-profiel Kaapstad toe!

Ogilvy Cape Town het ‘n lekker avontuur vir jou Facebook-profiel...

Jy besluit self watter aktiwiteite jou profiel moet doen en watter tipe vakansie hy/sy moet hê – en dan gaan jou profiel op ‘n ‘virtual holiday’. Jy kan selfs die vakansie vir jouself wen!

Dis ‘n heerlike manier om Kaapstad te verken – stuur jou profiel sommer vandag nog!

Besoek www.mycapetownholiday.com vir meer inligting.

Kyk hier na videos van virtuele vakansies en 'profiles' wat op Tafelberg, by die V&A Waterfront en op Boulders Strand baljaar:

http://bit.ly/Q9YIQc

http://bit.ly/Quhm6L

http://bit.ly/Y2dMCK

 

 

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur