BLY VEILIG DIÉ MATRIEKVAKANSIE Celinda Groenewald
2012-11-12 01:00

KOMMENTAAR.

btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur

jan van zyl

2012-11-14 10:13

My boetie is dood op sy matriekvakansie agv ander matriekkinders wat dronk bestuur het en onder die invloed van dwelms was.my hele familie is stukkend.wag tot jy moet hoor een van jou vriende of jou kind is dood by die see agv drank en dwels en alles wat lelik is.

jan is nie welkom by plett nie

2012-11-13 17:42

As jy(janvanzyl) van die artikel gehou het is jy(janvanzyl) nie welkom by plett nie en dit is hopelik vir jou(janvanzyl) sleg. As jy(janvanzyl) gedink het die die wenke is goed sal jy(janvanzyl) ook die wenke rakende die vermyding van sonbrand as waardevol beskou. Jy(janvanzyl) sal volgende week Beeld moet koop om te hoor om sonbrandroom op te smeer en uit die son te bly die ding sal kan doen.

dennis

2012-11-13 16:48

Eerstens wil ek net vir jan van zyl vra wat hom besiel het om so comment te publiseer? En tweedens ek wil vir ouers aanraai om nie jou kinders toe te laat om op die matriekreses te gaan nie. My seun was laasjaar en dit het hom totaal en al verander. Sedertdien het hy geen toekomsplanne , hy wil nie uit sy kamer kom nie en sy asem ruik heeldag na onheilighede

Baas Chipman

2012-11-13 16:30

wtf colette het jou enter knoppie vasgehak. dis die moeite werd om die kommentaar op die vorige bladsy te lees

petrus venter

2012-11-13 16:11

Jan van zyl, jys is baie bevoorreg, met sulke goeie spellingsvermoê gaan jy meer as net 3 matriekvakansies kan bywoon!

2012-11-13 15:44

Ek is bly susan van staden is nie my ma nie

2012-11-13 15:37

Ek is bly susan van staden is nie my ma nie

NaamJan van Zyl

2012-11-13 15:34

Ek is self in matriek en ek dink hierdie is baie goeie wenke ek weet hoe die kinders van my portuur kan kuier ongeag die waarders wat hulle ouers vir hulle geleer het.Jy vat n groot kans as jy jou seun of dogter sonder toesig laat see toe gaan.Julle verstaan nie mooi hoe lyk ons wereld nie

susan van staden

2012-11-13 13:16

Haai freddie en colette. Ek het gelees wat julle te se gehad het oor matriek reses. Ek dink nie julle as ouers tree op die regte manier op nie, ek sou my kinders slegs laat tuisbly as ek hulle nie kon vertrou nie?! Vertrou julle dan nie julle eie kinders wat julle self grootgemaak het nie- dan is daar mos n gaping in julle opvoeding? Want wie maak nie sy kind verstandig groot nie? My opinie oor matriekreses is : laat die kinders hulleself geniet! Laat hulle vir nog eenmaal kan wild aangaan met so min stres as moontlik! Mens is eenkeer jonk, en daar is net een manier om jouself te geniet en dit is om verstandig op te tree waneer jy jouself vergryp aan drank

freddie van zyl- limpopo

2012-11-13 12:45

Geagte Anri Dankie vir die goeie ouerskap-leierskap, ek volg jou voorbeeld. My dogter sal tuisbly hierdie desember vakansie, ek het vlugkaartjies en slaapplek gekanseleer. Eerder veilig by my huis as saam meer as 12 000 jongseuns wat hulle hormonale fluks bereik!

2012-11-13 12:44

Anri Celliers

2012-11-13 12:35

Nee Nicolette. Ouers is nie verniet bekommerd nie. Let op Francois Bardenworst en Johan de Kock se opmerkings. Ek het a.g.v. die artikel my seuns se matriekvakansie gekanseleer en beveel ander ouers aan om dieselfde te doen.

colette human

2012-11-13 12:28

die artikel is bietjie meer onnodig as die artikel oor die sotte wat gesukkel het in die afrikaanse taaleksamen.dit is by verre die onnoselste artikel wat ek al in n koerant tee gekom het

colette human

2012-11-13 12:26

2012-11-13 12:25

2012-11-13 12:22

die artikel is bietjie meer onnodig as die artikel oor die sotte wat gesukkel het in die afrikaanse taaleksamen.dit is by verre die onnoselste artikel wat ek al in n koerant tee gekom het

sarel theunisen

2012-11-13 12:17

Ek stem colette, dit is mense wat jongmense wil verontrief deur om sulke artikels te skryf. Dan lees die kinders se ouers dit en dink dat matriekvakansie net n gesuip en n gehoer is! En dit is nie!!! Jy swem ook tussen in.

12