WEES MEER GELUKKIG IN MINDER AS 10 SEKONDES! JIP-redaksie
2012-11-08 01:00

Wonder jy hoe om gelukkig te wees? Daar is iets baie eenvoudig wat jy kan doen - sit regop!

'n Nuwe studie wys dat om nie regop te sit nie jou depressief kan laat voel. Die navorsers het vrywilligers gevra om of met 'n geboë rug by 'n gang af te loop of by die gang af te huppel. Die uiteinde was dat die huppelaars veel meer gelukkig was aan die einde van die oefening.

So hoe kan jy dit vir jouself makliker maak om regop te sit?

Sommige mense sê jy moet maak asof daar 'n lig skyn van die middel van jou bors en jy moet regop bly om seker te maak die lig skyn vorentoe.

So, sit gou regop en voel beter! - gurl.com

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur