'CONTRABAND' HET LEKKER AKSIE Jeanne Calitz
2012-10-30 01:00

'Contraband' het lekker aksie

Contraband
Misdaad

Mark Wahlberg speel die rol van Chris Farraday, wat op sy dag 'n berugte smokkelaar was, maar nou 'n gesinsman en eer­like eienaar van 'n onderneming is wat veiligheidstelsels installeer.

Chris probeer met alle mag op die smalle weg bly, totdat sy onnosele jong swaer met die verkeerde soort man sake doen.

Wanneer die bendelid Tim Briggs (Giovanni Ribisi) sy pond vleis kom eis, besef Chris daar is net een manier om dié enorme bedrag geld te kry en sy familie te beskerm - 'n laaste smokkellopie?.?.?.

KOMMENTAAR.



btn left image btn right image
Jou kommentaar in te dien, Tik twee woorde hieronder en klik op stuur